Die derde graf
Calvyn van Niekerk [Niekerk, Calvyn van]Gawie Calitz ontdek die afgeleë plaas waar ’n voorsaat in 1927 met ’n diamantfortuin verdwyn het – en dan verdwyn hý ook. Tromp Faber, eks-polisieman en familievriend, kan moontlik ’n martelende selfverwyt oor sy boesemvriend se dood besweer deur Gawie te vind, maar in sy weg lê ’n maalkolk van grootskaalse korrupsie en gewetenlose moord wat hom en ander na aan hom gaan insuig.
Категории:
Година:
2014
Издателство:
Zebra Press
Език:
afrikaans
ISBN 10:
1770221913
ISBN 13:
9781770221918
ISBN:
B00IIGW5W4
Файл:
EPUB, 269 KB
IPFS:
,
afrikaans, 2014